Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ian Ziering | |
Geboortenaam | Ian Andrew Ziering |
---|---|
Geboorte | 30 Maart 1964 Newark, New Jersey, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ian Ziering (gebore 30 Maart 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Domino (2005) en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210 (1990).